Hartbeespoort-inwoners is keelvol... (ons sal maar nie die ander woord gebruik nie) en dors en vuil. Sommige is al weke sonder water, hang af van waar jy woon, en daar blyk nie hoop te wees nie want niemand weet enigiets nie.

 

Blykbaar ook nie die munisipaliteit nie!


Woedende, desperate en bedrukte inwoners se oproepe na die Kormorant het die afg...


Continue reading ...