Showing Tag: "strate" (Show all posts)

Water in die strate, niks in die krane

Posted by edenfmactive on Friday, November 18, 2011,

 

 

 

Hartbeespoort-inwoners is keelvol... (ons sal maar nie die ander woord gebruik nie) en dors en vuil. Sommige is al weke sonder water, hang af van waar jy woon, en daar blyk nie hoop te wees nie want niemand weet enigiets nie.

 

Blykbaar ook nie die munisipaliteit nie!


Woedende, desperate en bedrukte inwoners se oproepe na die Kormorant het die afg...


Continue reading ...
 

Rioolriviere in Primindia-strate

Posted by edenfmactive on Friday, November 18, 2011,

 

Rioolriviere in Primindia-strate

Written by Kormorant | 17 November 2011


Inwoners van Primindia in Brits sĂȘ hulle is al verby moedeloos met riool wat byna daagliks in die ...


Continue reading ...
 
 

Categories

Make a free website with Yola