April 2014

       'n Plaaslike Josef-verhaal binnekort op die verhoog.


Indien jy saam met duisende ander Suid-Afrikaners gelag en ’n traan gepik het met die verhoogproduksies Liefling en Ester, is daar goeie nuus: Droomkind open 5 April 2014 op die Staatsteater Opera-verhoog.

 Droomkind – Die Storie van Josef is vervaardig deur dieselfde kreatiewe span en beloof om net so goed te vaar soos vorige produksies. Getrou aan die lewe van die Bybelse Josef, speel Droomkind af op Verneukpan in die Karoo, waar Jakob (Matt Stern) en sy seuns met skape boer. Hulle lief en leed word vertel met humor en deernis deur die dorp se twee skindertonge Oom Mattewis (Philip Moolman) en Tant Hessie (Edrien Erasmus).

Met keurige stelontwerp deur Renier Keyser en vele Afrikaanse treffers verwerk deur Matthys Maree, insluitende ’n Rede Om Te Glo, Waarmaker, Ek Sou Kon Doen Met ’n Miljoen en Karoonag.

Josef (Bobby van Jaarsveld), het groot drome vir boerdery en besigheid. Voorgetrek deur sy pa en daarom gehaat deur sy tien broers werk hy as handlanger by die dorp se koöperasie waar die eienaar, Pote Ferreira (Cobus Venter), se trofeevrou hom probeer verlei.

Josef beland in die tronk op grond van ’n vals beskuldiging van verkragting, waar hy die eienaars van die dorp se bakkery en bottelstoor ontmoet. Beide skuld Pote Ferreira huurgeld, en Josef help die bottelstoor eienaar, Doepie (Zak Hendrikz), met ’n besigheidsplan wat hom gou-gou weer op die been bring. Na aanleiding van die bottelstoor se nasionale sukses klop die Minister van Landbou, Mnr Landman, by Doepie aan, en word so voorgestel aan Josef. Dié se besigheidsinsig gee gestalte aan die Minister se drome en later word Josef bevorder tot ’n bestuurspos by die Land Bank. ’n Lang droogte in die Karoo bring egter die boere op hulle knieë, en ook Josef se broers kom vra hoed in die hand by die Land Bank vir hulp.

Droomkind word vanaf 5 April tot 4 Mei in die Staatsteater Opera, Pretoria, opgevoer. Kaartjies is by www.computicket.com beskikbaar, of skakel 0861 915 8000.


   

The future for Christians in the marketplace

Steve Petzer has been a minister in the marketplace for nearly thirty years and he has seenthe good and bad of economic conditions. He believes that we are about to experience some of the worst economic changes this world has ever seen.

Much of what we see today has been created on the foundations of a debt-based economy. The balance between debt and assets has been destroyed, to the extent that the powers that be are forced to use debt or credibility to underwrite debt. Gone are the days where the gold-standard was used to underwrite monetary values giving the surety that there is true value backing up the paper, credit lines and other instruments of trade.” explains Steve.

Once you know the disconcerting truths regarding the world economy, you start to wonder what will happen if all of it comes tumbling down,” he continues. The question to Christians in the marketplace is: Mighty Men – where to now? What are we doing with what we have, and what are we doing to give expression to the burning desire of God to have all men saved?

As Christians, we profess to be more than conquerors. We are true sons of God with power and authority to overcome anything. We profess to be like He is: more than enough. Yet, we see many Christians living in bondage, lacking in health, provision and many other things. Does it make you wonder where you will find yourself when things get shaken? Will you be part of the problem, or the solution?

A discussion was recently initiated by Steve pursuant to what God was stirring in his heart and he prays that this initiative will culminate in a spiritual awakening throughout the marketplace; a taking back of the land, so to speak. The meeting was attended by business leaders from all walks of life, as well as representatives from Jacob’s Well, GIG Trust, leaders from Servants Ministries International, Money Buddies and Crown Marketplace Institute. “We are focussing on job creation, business incubation, as well as entrepreneurial and resource development through the establishment of fathers in the marketplace,” said Steve.

Contact Steve Petzer on 071 394 1889 or email steve@ezihold.co.za for more information.

                                                       For more info click here

Make a Free Website with Yola.